SPELBORD STEL

  • R 375.00


Persoonlike Spelbord stel.
Hierdie stel is ideaal vir vroeër kinderontwikkeling.

Daar is twee opsies om van te kies:
1. SPELBORD STEL
- Hout bord met 'chalkboard' 30cm x 20cm
- 1 x Stel alfabet | klein letters a tot z
- Letters a, e, i, o, u

2. SPELBORD STEL + Ekstra letters
- Alles by opsie 1
- 1 x Stel alfabet | klein letters a tot z