Skip to product information
1 of 6

Iets Moois - Hout & Sticker Dekor

WISKUNDE BORD STEL

WISKUNDE BORD STEL

Regular price R 375.00 ZAR
Regular price Sale price R 375.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.
Option
Persoonlike Wiskunde Bord Stel
Hierdie stel is ideaal vir vroeër kinderontwikkeling.

Daar is twee opsies om van te kies:
1. WISKUNDE STEL
- hout telbak 30cm x 20cm
- 2 x stelle nommers van 0 - 9 en +, -, x, /
- 25 optel sirkels

2. WISKUNDE STEL + ekstra 10 - 20 ingesluit
- WISKUNDE STEL + 'n ekstra stel nommers 10 - 20 om meer wiskunde somme te doen
- 15 optel sirkels
View full details