Notaboek

Ons notaboek het 'n pragtige persoonlike voorblad wat uit veneer gemaak is.
Ons het 'n paar voorbeelde klaar ontwerp, maar as jy iets anders ingedagte het kan dit ge-epos word na info@ietsmoois.co.za  (gebruik jou bestel nommer in die beskrywing as jy iets anders ingedagte het).

Our notebook has a beautiful personal cover made out of veneer.
We have already designed some examples, but if you have something else in mind, email it to info@ietsmoois.co.za (use your order number in the description if you have something else in mind).


Sorry, there are no products matching your search.