BAMBOO CUTTING BOARD - Teachers Gift

  • R 295.00


Gee die perfekte geskenk vir beste Juffrou hierdie jaar.

SIZE: 250mm x 350mm

 

***IMPORTANT
Sodra bestelling aanlyn geplaas is, stuur dan 'n epos na info@ietsmoois.co.za (met die bestel nommer in die beskrywing) met die volgende.
- Die informasie wat in die sirkel regs onder moet kom( Juffrou en klas info).
- Laat al die kinders hulle naam skryf en scan dit in (nie te dun pen gebruik eerder 'n dun khoki)